2342…Die spook van verantwoordelikheid

2342…Die spook van verantwoordelikheid

kom lê langs my in die nag
en bespreek die take van gister

dit wat reg was
dit wat verkeerd was

ek praat te veel
wanneer ek slaap

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz