2350…Sonder kaart…

2350…Sonder kaart…

Kom ons in die lewe

ons verdwaal in borsteland
nukeland raak bekend

in speelgoedland
raak ons deurmekaar

in kleuterland stap ons al

op skool weet ons nie altyd nie

in liefdeland verdwaal ons
keer op keer

ons smee die huweliksband
ook sonder kaart

maar nou is ek koud

ek lees in die kruisboek

die kaart van die lewe
was Die boek

wat ek op 16 gekry het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz