2352…n geduldige hengelaar 2352…n geduldige hengelaar July 23, 2009 Jy het geweet ek voel vir jou maar het rondgedans ek het aan die buitekring gesit en gekyk jy het verhuis ek het bly hoop jare later het jy stukkend teruggekom ek sit my aas aan ek is n geduldige hengelaar! Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!