2361…Die sterre vertel alles
Vanuit die hemelruim
vir miljoene jare al
vertel hulle alles
die leeu se :dink konserwatief
maar moet nie n kans laat verbygaan nie
maagd sê:moet nie jou neus in ander se sake steek nie, maar bly in beheer van jou emosies
waterdraer se:moenie lui wees nie
moet nie jouself ooreet nie
bul sê:moenie te maklik storm nie
wees nuuskierig,en wag n rukkie
as jy n maagd is as jy n waterdraer is
of as jy n bul is
jou lewe word teen die hemelruim weerkaats
waar almal sien
Wie jy is
Leave a Reply
Be the First to Comment!