2363…Winskopie

2363…Winskopie

Ek kry die pamflet op die gras
maand einde specials

ek stap tussen die rakke deur

op johnson&johnson babapoeier
spaar ek 50% ek vat 10

op vaseline spaar ek 60%
ek vat sommer 12

pampers is 40% af
nog n winskopie
15 pakke in my trollie

happy event koop een kry een
ek koop 8

Oh so heavenly seep
ruik so lekker koop een kry 3

toe ek ek by die huis kom
was my vrou moerig

al het ek R2000 gespaar

dit was die buurvrou
se lys gewees

die jong buurvrou glimlag
elke keer as sy my sien

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz