2365…Tydbom 2365…Tydbom July 25, 2009 Ek het al soveel kere oor jou drinkery gepraat jy suip nou al jare jy het n maagsweer jy kry skeel hoofpyne jy bewe soos n riet jou oë is rooi jou dikderm is geknoop jy is n tydbom Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!