2367…Kamma man
Dit is die laaste keer
dat ek jou toelaat
ek hoop jy het reg besluit
ek weet nie wat
sy jou belowe het nie
hoe sy jou dors gaan les
maar my kamma man
hier het jy nou lank
genoeg gedrink
die stywe borste
van die nuwe koei
se melk is nog nie
getoets nie
dit gaan bitter word
wag maar net
Leave a Reply
Be the First to Comment!