2370…Deurskynend 2370…Deurskynend July 26, 2009 Dit is duidelik dat jy my met jou lyf wil vang met jou deurskynende toppie dit word net deur winkelpoppe gedra ek skrik wakker ek staan in woollies se damesklere afdeling die winkelpop voor my het n deurskynende toppie aan Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!