2371…Sea of heartbreak 2371…Sea of heartbreak July 26, 2009 Dit is nou al jare lank dat ek roei teen die hartseer stroom wat verkeerde kamt toe vloei my boot is vasgevang in die stroom van trane moet ek roei moet ek bloei hoort ek hier hierdie see is moer groot! Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!