2372…Ek stap die lewe uit !
Want ek kan as ek wil
hier is te veel kak om my
ek het nie ander woorde nie
dit is n woord vir
net te veel
ek kan dit nie meer
hanteer nie
Ek het my motor gestamp
die kinders lag vir my
my vrou skel gedurig
die buurvrou kyk weg
my bank is oortrokke
my baas kak my uit
dit is te veel
dit is net te veel
my begrafnis
is oor 7 dae
Leave a Reply
Be the First to Comment!