2375…Begrafnis

2375…Begrafnis

Ek kan nie hartseer wees nie
ek staan hier langs
die oop graf

‘n hand vol vergeet-my-nietjies
plof op die kis neer
ek begrawe my hart

vir eens en vir altyd
ek huil nie eens nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz