2381…As die dag maar donker gebly het

2381…As die dag maar donker gebly het

dan was ek vandag
nie hier nie

al die swaar
wat jy gekry het

al die swaar
wat die kinders gekry het

sou nie gewees het nie
as die dag maar
donker gebly het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz