2395…Mag ‘n honderd penne
rolbal penne
vilt punt penne
rooi penne
groen penne
blou penne
swart penne
pienk penne
silwer penne
die roller penne
gly oor die blad
‘n digkind gebore
elke uur
die bloupen ‘n kind
word swaar gebaar
‘n rooipen
‘n gevaarlike halfuur
maar die gel pen
glibber gly
‘n embrio ‘n digkind
elke kwart uur
Leave a Reply
Be the First to Comment!