2401…Die doodskleed het nie sakke nie

2401…Die doodskleed het nie sakke nie

Die ryk man
lê op sy sterfbed

n miljoen rand se R5 stukke
op sy bors opgestapel

die wat afgly probeer hy
wanhopig optel

die duiwel glimlag

en sê

ek wil net jou siel hê

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz