die manne kuier
die meisies wikkel
en wys
dit is payday
en die note vlieg
die meisies gryp wild
en score
‘n 100 rand hier en daar
die ou wat hoogdronk was
het ‘n loslappie gekoop
styf om die nek
was dit geknoop
ons weet nie hoe,
hy by die huis
ontvang is nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!