ons kan maar skree
die aasvoel sit geduldig
sy maag rommel
hy weet sy stink
sal ons verdryf
vir die gebreekte lam
wag hy al lank
om sy kloue in te slaan
more lê daar net
‘n hopie kaalgepikte bene
die oorskiet
die stinke wag geduldig
nog ‘n lam
nog ‘n maal
Leave a Reply
Be the First to Comment!