2431…Sy was ‘n maagd

2431…Sy was ‘n maagd

Volkspele was die passie
tiekie draai
swaai en draai
was haar dans

ossewa ek wil jou vra
was haar gunsteling

toe kom die heelwat
ervare jonger outjie

en leer haar die
Sarie Marais
hy het haar weer
en weer laat dans

hy het daar daar onder
in die mielies
by die groen doringboom

het hy haar die
Sarie Marais geleer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz