2433…Die stilte van die nag sluk ons in

2433…Die stilte van die nag sluk ons in

ons raas nie meer
ons baklei nie meer

lewensmoeg kruip ons in
rug teen rug

dit is nie
die lewe nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz