2435…Mens kan liefde koop !

2435…Mens kan liefde koop !

Jy was uitgeteer
jou hare kroes
jou een oog skeel

maar ek het jou gekies
want ek het geweet

jy gaan vreeslik
lief word vir my

mens kan liefde koop

by die spca

n doodsakker hond

vra nie vrae nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz