2437…Die vonke spat 2437…Die vonke spat August 12, 2009 Ontsnap uit die hel van die houtskool vuur en styg op hemelwaarts tevergeefs die duiwel keer die rooster om en lag die houtkinders val terug in die vuur om more oggend wit as engele te word Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!