2441…Ek wou nog altyd vlieg! 2441…Ek wou nog altyd vlieg! August 10, 2009 Ver onder sien ek die rooi ligte flikker die sirenes huil die blou ligte flikker die grys motor opgefrommel die vragmotor twee ligte gebreek 30 minute gelede was ek die bestuurder van die grys motor hoer en hoer vlieg ek ! Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!