2446…Instink

2446…Instink

Die blom
nooi die skoenlapper

die skoenlapper besoek
die uitlokkende blom

die blom vou oop
die skoenlapper bevrug

die seisoene draai
instink hergebore

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz