2448…Opgaar 2448…Opgaar August 13, 2009 ek het baie om my rond ek maak bymekaar so sê die bank maar ek weet nie hulle het nie gesê nie kan ek bank twee sitkamerstelle een mikrogolf vier golfstokke een grassnyer ses sakke fyngekoude koerantpapier ek weet nie ek is maar net ‘n rot Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!