2448…Streets of fame

2448…Streets of fame

Uit die strate van armoede
uit die strate van haat
uit die strate van honger
uit die strate van geweld

het sovele uitgestyg

so hoog

dat die was

van hulle vlerke
gesmelt het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz