2449…Ek is te huur 2449…Ek is te huur August 13, 2009 na die show ons kyk ons begeer die wikkel lyf belowe alles die glimlag aangeplak ek het jou gesien staar sê sy hier is ek nou sê sy ek het nie verwag en ek het ook nie geld nie bye bye birdie sê sy en stap heupswaai weg Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!