2449…Embrios uit n vreemde taal,rol

2449…Embrios uit n vreemde taal,rol

Ons het woorde gegryp uit ander tale, woorde wat lekker oor die tong rol, woorde wat jy kon verbeel ruik, verbeel proe,kon hoor , ons het hierdie woorde getimmer en ons eie gemaak, ons skommel hierdie woorde ,en skryf gedigte wat ander lees,oor dink en glimlag , en lekker oor kan lag , Ons kan woorde rangskik ,n brief skryf, n sms stuur ,en e pos stuur, sonder woorde het die lewe geen waarde nie! Elke twee of meer woorde skep lewensvreugde .

Woes skrywers uit julle mengers,kom die mooiste skrywes ,wat nog op n webwerf te siene is,jou talente en digtersvryheid kan jy uitleef en n ryker
mens wees .
Groete
Attie van den Bergh

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz