2457…A toi pour toujours
beteken:
joune vir altyd
ons het dit vir mekaar gesê
in standerd nege
daar waar ons op die
pawiljoen gesit en
roomys eet
so romanties
so seker
was ons
ons wereld het net
uit 2 mense bestaan
ek het nie geweet van
Chantel, Maria, Jennifer
en Michelle nie
sy het nie geweet van
Pieter, Peter, Mark
en Carl nie
ons het toe uitgevind
A’MONS ENCORE
LOVE MORE
Leave a Reply
Be the First to Comment!