2459…Uit volle bors 2459…Uit volle bors August 17, 2009 sing die tintinkie op hierdie vriesoggend toe hy die derde teug vrieslug insluk verstar hy dit is die verkeerde meisie ‘n tintinkie sing nie ‘n minnelied vir ‘n tarentaalmeisie nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!