2462…vandag het niemand gevra

2462…vandag het niemand gevra

niemand het opgekyk
by die werk nie
niemand het gehelp
toe ek val nie

niemand stuur vir my
‘n rekening nie
niemand het my lief nie

iemand gee nie om nie
as ek siek is
iemand hoor nie
my snikke nie

jy bestaan nie

is daar tog iemand
wat luister

ja daar is
God luister

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz