2520…Ons sien nie ..

2520…Ons sien nie ..

die potholes
op die lewenspad

as ons vinnig wil vlieg
sien ons nie die gevaar

maar goedkyk en deurkyk
maar ook nie oorhaastig

maak ons die pad
beter sien

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz