2528…Breyten = 70

2528…Breyten = 70

Hierdie strydros
praat nog so mooi sy taal

met insig en wysheid
troon die afrikaans golf

glad rol die woorde
die ou seer daarby

maar dis verby
die toekoms wink

maar hoeveel jare
ons bespiegel nie

ons praat Afrikaans

Breyten
n diepe bewondering

vir jou mens

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz