2533…Die Posbus

2533…Die Posbus

By die kerk is daar n posbus
jy kon alles wat in jou hart aangaan

neerskrywe en ook jou 
diep geheime en verwagtinge

 

die kerkkantoor personeel
maak die briewe oop

maar gee nie almal

aan die herder nie
die ene bieg sy het

n n oudste verlei
hy was 60 maar
nog so aantreklik

die sekretaresse bely
sy het n crush op die herder

maar kan nie hond haaraf maak nie
sy vrou is te goed

die dame in die kombuis gee niks
net  hamburger of poeding
bied sy aan

die dame in die kantoor
lees die outjie van 17 se brief

hy fantaseer oor haar
hy lê op sy bed en..

sy lees nie verder en
knyp haar bene toe

die herder lees daar is
ten mimste 10 vrouens

wat se broekies nat word
hy skrik sy gat af

en preek toe net oor die
wolke , die waterstrome ,die berge

en vinnige motors
en rugby

die posbus word
toe dadelik gesluit

maar die pos het
op die grond versamel
bly versamel.

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz