2538…Die een emosie

2538…Die een emosie

wat dalk nie
aan die mensdom
toevertrou moes
gewees het nie
= liefde

soveel pyn
soveel seer

bring dit mee
in verkeerde hande

die hande van verleiding
die hande van smart

die mooi
word vernietig

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz