2539…When you meet a stranger
Ons ontmoet mekaar
op aardklop
ons albei dans stof opskop
uitgelate sonder weerga
die skare verdwyn
‘n nuwe wereld verskyn
ek en jy ons die
stofopskop
en die windhoek light
word black label
ons steier en stamp
toe die ou my wou moer
stap ons uit
bang bang na die chico
warm gly was sy
die windhoek en black label
het nie toegelaat
vandag is sy my vrou
elke sondagmiddag
drink ons black label en
ons drie kinders
hou ons besig
Leave a Reply
Be the First to Comment!