2548…Nadat ek in jou oe gekyk het

2548…Nadat ek in jou oe gekyk het

het ek geval
ingesuig in ‘n maalkolk

die blou was altyd bo

die sagte wit wolke
het verby gegly

ek het nooit weer
in iemand anders

se oe gekyk nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz