2549…Ek sal jou agtervolg

2549…Ek sal jou agtervolg

het jy gesê op Trafalgar Square
met jou snaakse afrikaanse aksent

gaan gou oor na Dublin
maar kan jou nie vind nie

toe gaan ek na Parys
dit was ‘n dagreis ver

in Moskou na baie vodka
was ek dronk

in Amsterdam na baie
kaas en wijn

het hulle gese
die plek is Dromedaris

in Belgie na baie tjoklits
het hulle gese
die plek is moontlik de Reigjer

die kasteel in die kaap!
sy het op die kanonloop gesit en lag


Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz