2555…Die toekoms wink

2555…Die toekoms wink

Elke keer
as jy iets wil doen

doen iemand
iets aan jou

daarom kan jy
die iets nie doen nie

doen iets daaraan
om nie n slagoffer

te wees nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz