2557…Sondetonnel

2557…Sondetonnel

In die donker het ek gevroetel
dinge gedoen in die donker

daar is niks meer nuut
my God wys my die lig

sodat ek uit die donker
van die sondetonnel kan vlug

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz