2562…Die klop aan die deur
daar is niemand nie
waarom?
het ek gewonder!
dit was nog nie
tyd gewees nie
die klop kan
‘n hartaanval gewees het
dit kan ‘n boodskap gewees het
dit kan skuldeisers gewees het
ek het nie besef
God waarsky my
God roep my
hoeveel dae
hoeveel woorde
hoeveel jare
voordat Hy weer kom klop
gaan ek gereed wees?
Leave a Reply
Be the First to Comment!