2562…Jy het my meer nodig

2562…Jy het my meer nodig

as wat ek jou nodig het

jy het geglimlag
ek toe ook

toe beland ek
in die moeilikheid

ek het nie geweet
jy het drie kinders

jy het nie geweet
ek het twee kinders

lus het my laat glimlag
lus het jou laat glimlag

lusteloos is ons nou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz