2566…My dromer 2566…My dromer September 28, 2009 al die jare het ek geweet vandat ek sestien was het ek geweet jy is verlief op my maar daar was alreeds iemand in my lewe gewees maar ek weet jy droom nogsteeds daarom is jy nogsteeds my dromer Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!