2570…Van hier tot daar …! 2570…Van hier tot daar …! October 5, 2009 Is verder as wat jy dink ek sien jou deur die tralies wink jou koorsagtige gewaai ek draai om agter my staan my vryheidsvegter held sy vuis gebal die comrades groet! Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!