2581…In die middel van die nag

2581…In die middel van die nag

word ons wakker

en reik na mekaar
krampagtig

verstrengel ons vingers
die lovers grip

laat geen ontsnap

die water van die liefdesrivier
verswelg ons

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz