2585…Ek word nie beperk

2585…Ek word nie beperk

Dit is jolig
die sjampanje vloei

‘n gees van opgewondheid heers
Charmaine het die paartie gereel

die twee dames strippers
was goed, baie het gewens
hulle kan die moves doen

wens hulle kon hulle manne
‘n bietjie laat move

toe die ligte uitgaan
gil en jil die
sjampanje deurdrenkte dames

gladde vingers gly orals rond
toe die ligte flits
staan daar vier blinklyf
gespierde krulkop hunks
en glimlag tandewit

die moves wat hulle gedoen het
sal hierdie dames altyd bybly

hulle het die moves gecopy
20 huwelike is
daardie aand gered

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz