2586…Laasnag het jy slaaptaal gepraat 2586…Laasnag het jy slaaptaal gepraat October 12, 2009 jy het gesê jy wens jy het gesê jy wil vashou jy het gesê jy wil vurig soen jy het gesê jy wil liefde maak was dit ek of jy wat gedroom het ek het die vonkel in jou oog gesien ek hoop jy het die vonkel in my oog gesien Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!