2602…Die elke mens.WENS

2602…Die elke mens.WENS

Ek wens ek is mooi
ek wens ek is sterk
ek wens ek is slank
ek wens ek is fris gebou
ek wens ek is seksie
ek wens ek is slim
ek wens ek is ryk

aan die genade van God

ek wens dat ek eendag

n kind van Jesus

sal wees

dit is al

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz