2604…Kom ons dans klaradyn
Kom en dans saam met my
en ek sal jou liedjies leer
wat jy dan eers sal verstaan
jou dansrok
sal geheime bewaar
maar ons dans
sal jou geheime verklik
die feesmaal is klaar
kom dans klaradyn
kom en dans weer met my
kom vertel my dat jy
die bruid van my hart
vir altyd sal bly
Leave a Reply
Be the First to Comment!