2607…My liefste maan

2607…My liefste maan

Ek kan nie anders nie
maar as jy kom kuier

vergaap ek myself aan jou
jy is altyd helder

jy is altyd vrolik
soms sien ek min van jou

soms sien ek te veel

liefste maan
ek dink

ek is verlief op jou!

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz