2611…Liefdetaal

2611…Liefdetaal

Die soetste taal
die mooiste taal

die warmste taal
die koudste taal

gekruide taal

ek kan jou gebruik
om te vertel

van wat ek hoor
van wat ek se

my moedertaal

my grootste
liefdestaal

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz