2613…Ek sing van die wind

2613…Ek sing van die wind

almal skrik
as die wind huil

en sing die lied
van die dood

iewers gaan iemand
se asem

saam met die wind
op reis gaan

ek tjank onbedaarlik
dit is nie ek nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz